Skip to content

Sing N Bietjie

Cordelia (south Africa)
ChordsKeyECapoFret 1advanced

Chords in this song8

capo 1 — sounds a semitone higher

Intro

  
  

Verse 1

Wie sou weet? Wie sou dit kon raai?
Dat Cupid my om sy pinkie draai?
Vinkel koljander vind sy maat,
Hy ken die taal wat my hart ook praat.

Verse 2

'n Liefde pyl het my hard getref,
Kort voor lank het ek dit besef,
Die lewe’s te kort vir doekies vou,
Dis nou die tyd om vas te hou.

Pre-Chorus

Wat ek het is alles wat ek gee,
Wil saam met jou van die dakke skreeu.

Chorus

Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Net vir jou sal ek klippe kou,
Jy't my uitgeboul,
Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Warm bloed, lippe soet,
Jy vang my voor die voet.  

Verse 3

Die lewe’s kort, en my lewe's nou,
O my hart dis 'n uitklop hou,
Jy laat my lag, die wiele rol,
Ek loop weer oor my beker's vol.

Verse 4

My matras pas by jou kombers,
Vanaand gaan ons met die sterre verf,
Ek voel my hart klop disselboom,
Dit was nog altyd wat ek wou droom.

Pre-Chorus

Wat ek het is alles wat ek gee,
Wil saam met jou van die dakke skreeu.

Chorus

Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Net vir jou sal ek klippe kou,
Jy't my uitgeboul,
Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Warm bloed, lippe soet,
Jy vang my voor die voet. 

Bridge

Onvergeetlik, hierdie aand is heerlik,
En my hart is vol, vol van jou,
Lief vir die lewe en ons lewe vir liefde,
En my hart is vol, my hart loop oor,
Van jou, 
Vir jou . . ..

Chorus

Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,

Chorus

Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Net vir jou sal ek klippe kou,
Jy't my uitgeboul,
Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Warm bloed, lippe soet,
Jy vang my voor die voet.

Outro

Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Net vir jou sal ek klippe kou,
Jy't my uitgeboul,
Sing 'n bietjie, sing 'n bietjie,
Sing 'n bietjie hardop,
Oe my hartjie, oe my liefie,
Oe my hart klop,
Warm bloed, lippe soet,
Jy vang my voor die voet.
 

Comments

Spotted a wrong chord, or know a capo position that sounds closer to the record?

Sign in to join the conversation.

No comments yet. If you play this one, say what works.