Skip to content

Sewe Dae N Week

Cordelia (south Africa)
ChordsKeyCCapoFret 1advanced

Chords in this song14

capo 1 — sounds a semitone higher

Intro

 
      
      
      
      

Verse 1

My hart is klein, my drome groot,
Sy liefde eindeloos in lewe en in dood,
Hy is die rede dat ek leef,
Hy hou my hand vas as ek vrees,
Hy is die Heer, aan U die eer.

Verse 2

My hart loop oor, my God is groot,
Sy liefde eindeloos in lewe en in dood,
Hy is die Koning wat regeer,
Hy is by my in elke tree Hy is die Heer.

Chorus

Alles wat ek is het U my gemaak,
Here U’s die lig as dit donker raak,
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê,
Tot ek my kop neerlê,
Jy’s al’s wat Hy wil hê.
Alles wat ek is het U so beplan,
My geseën met liefde van kind en man,
En sewe dae ’n week sal my beloftes nooit ooit breek,
Ek gee aan U die eer.     

Verse 3

Al is ek klein al is ek swak,
Gee Hy my krag om elke dag verskil te maak,
En as ek foute maak probeer
Een daaruit leer en nie vergewe elke keer,
Aan U die eer.

Chorus

Alles wat ek is het U my gemaak,
Here U’s die lig as dit donker raak,
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê,
Tot ek my kop neerlê,
Jy’s al’s wat Hy wil hê.
Alles wat ek is het U so beplan,
My geseën met liefde van kind en man,
En sewe dae ’n week sal my beloftes nooit ooit breek,
Ek gee aan U die eer.

Bridge

Aan U die eer,
Aan U die eer, mmmm,
Aan U die eer.

Outro

Alles wat ek is het U my gemaak,
Here U’s die lig as dit donker raak,
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê,
Tot ek my kop neerlê,
Jy’s al’s wat Hy wil hê.
Alles wat ek is het U so beplan,
My geseën met liefde van kind en man,
En sewe dae ’n week sal my beloftes nooit ooit breek,
Ek gee aan U die eer.    
 

Comments

Spotted a wrong chord, or know a capo position that sounds closer to the record?

Sign in to join the conversation.

No comments yet. If you play this one, say what works.