Skip to content

Kruise

Cordelia (south Africa)
ChordsKeyECapoFret 2intermediate

Chords in this song4

capo 2 — sounds 2 semitones higher

Intro

Verse 1

Elke mens se huis het ’n kruis
Van die kleinste kamers,
Tot die grootste paleis.

Verse 2

Elke siel se storie maak saak,
Maar dis wat jou hart,
Met jou storie maak.

Chorus

Laat die kruise val en laat die liefde leef,
Laat die drome van jou hart op vlerke sweef,
Laat die kruispad voor jou, jou nog meer laat glo,
In die hoop van bo,
Die droom van geluk,
Laat die klippe wegrol,
Laat die waarheid wen,
Omdat elke siel wat lief het elke droom laat wen,
En die liefde word ons huise,
Waarin kruise elke hart sal dra.

Verse 3

En ek glo,
Want dis al wat ek het,
En ek weet,
Ek is lankal gered,

Chorus

Laat die kruise val en laat die liefde leef,
Laat die drome van jou hart op vlerke sweef,
Laat die kruispad voor jou, jou nog meer laat glo,
In die hoop van bo,
Die droom van geluk,
Laat die klippe wegrol,
Laat die waarheid wen,
Omdat elke siel wat lief het elke droom laat wen,
En die liefde word ons huise,
Waarin kruise elke hart sal dra.

Chorus

Laat die kruise val en laat die liefde leef,
Laat die drome van jou hart op vlerke sweef,
Laat die kruispad voor jou, jou nog meer laat glo,
In die hoop van bo,
Die droom van geluk,
Laat die klippe wegrol,
Laat die waarheid wen,
Omdat elke siel wat lief het elke droom laat wen,
En die liefde word ons huise,
Waarin kruise elke hart sal dra. 

Outro

Comments

Spotted a wrong chord, or know a capo position that sounds closer to the record?

Sign in to join the conversation.

No comments yet. If you play this one, say what works.