★4.7(31)12k views
Chords in this song4
Intro
G D Em C x4
Verse 1
onderkant die wind by die spoor, by die spoor
hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
onderkant die wind by die spoor, by die spoor
onder hierdie maan lê my vriend se lyk
e|--3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0-| B|------------------------------------| G|------------------------------------| D|------------------------------------| A|------------------------------------| E|------------------------------------|
met 'n storie op die voorblad,
met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline
maar by nommer 22 is dit stil
by nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
in die pipeline
Chorus
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Verse 2
Onthou jy nog die aande daar in Birdstraat, Birdstraat
Onthou jy nog die maande van fokkol doen en kak praat
Onthou jy liewe jesus met sy vuil blou jeans
tussen asbakke en bottels, al daai weird, weird scenes
e|--3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0-| B|------------------------------------| G|------------------------------------| D|------------------------------------| A|------------------------------------| E|------------------------------------|
weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor
weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloor
is daar hoop vir ons wat oorbly, is daar troos vir al die junkies
kan ons doen wat ons wil
is daar 'n lig daarvoor, of is die party oor,
is daar buttons in die hemel
is daar buttons in die hemel
Chorus
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Outro

Comments
Spotted a wrong chord, or know a capo position that sounds closer to the record?
Sign in to join the conversation.
No comments yet. If you play this one, say what works.
Play next with the same chords
See all →These need nothing beyond G, D, Em, C.